Soeter as heuning

Bok av Bets Smith
Na 'n kapingstragedie word Debbi as lyfwag opgelei. Sy pas Erhard Mahler, skatryk bankier, se kind op. Hy glo sy is bloot au pair. Tonia se lewe is in gevaar, maar haar pa is klaarblyklik haar grootste bedreiging.