Moetie vir 'n mooi man

Bok av Hetta Kotze
Ilse besoek die Du Buisson-landgoed om 'n kruietuin te beplan - en word summier aangehou. Sy's onbewus daarvan dat die onuitstaanbare Gerhard du Buisson geheime navorsing doen. En in sy laboratorium het net 'n botteltjie rooi naellak haar opgeval.