Miranda se geheim

Bok av Elize Davies
Miranda moet haar pa se onreg aan die Zwiegerse gaan regstel. Sy bly onder valse voorwendsels in die Zwiegers-huis. Maar hoe gaan Zac optree as hy agterkom wie sy is. Hy is genadeloos as iemand hom probeer dwarsboom.