'n Reenboog vir Kersfees

Bok av Elsa Drotsky
Riette verpes motorfietsryers. En nou huur sy 'n kothuis op Wouter de Wet se erf - teen sy sin, en hy's boonop 'n Harley-Davidson-fanatikus. Haar teenwoordigheid en musiekstudie irriteer hom, maar hy is allermins wie hy voorgee.