'n Dokter vir Arabelle

Bok av Vera Wolmarans
Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal 'n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie blou oe van hom vermoed.