Die pad na Skuilhoek

Bok av Hans Du Plessis
In die nag van 23 Augustus 1836 moor die Matabeles 'n staning Voortrekkers uit. Net die twee, en hul vriend Vryheid, oorleef. Maar hierdie bloedige nag van tragiese eindes is ook die begin van Petronel en Lourens se liefde wat eers ses jaar later, in die loop van gevaarlike en onvoorspelbare omstandighede op die Trekkerspad, op hulle eie plaas, Skuilhoek, tereg kom.