Net 'n lewe

Bok av Fransi Phillips
Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat 'n dagboek na waarin sy lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry.