Onverskrokke rebel

Bok av Linelle Venter
Claudette vaar rebels die Kalahari in met haar antieke sportmotortjie. Toe die gaan staan, word sy 'n aantreklike mechanic se handlanger in sy werkswinkel. Maar sy moet kies tussen hierdie lewe en haar ander lewe ...