Serenade

Bok av Helena Hugo
Norita het haar hart in die wereld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou - en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs kom?