Halsoorkop

Bok av Madelie Human
'n Donderstorm bring Beth - wat nie die skraalste was op universiteit nie - en haar droomman bymekaar. Daarna is dit halsoorkop! Maar as forensiese rekenmeester is dit haar taak om korrupsie in sy maatskappy te ondersoek ...