Heeltemal seker

Bok av Elize Davies
Linda Nagel beland onbeplan op 'n afgelee wildreservaat in Zambie waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is 'n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig is sy een.