Flenters vir lint

Bok av Bernette Bergenthuin
Van Christiaan Reynecke sou sy vergeet. Sy sou hom uit haar hart werk. Daarom het sy verloof geraak aan Hannes Swartz, die een man teen wie Christiaan haar destyds gewaarsku het. Het sy maar geluister ...