Duikmaats

Bok av Ida Bester
Roedolf van Biljon is nie verhoudingsmateriaal nie, maar Tilda swig nogtans voor sy sjarme. Hy help haar om haar vrees vir skubaduik te oorkom, maar toe hy meer as 'n duikmaat wil wees, weet sy dit voorspel gevaar.