Liedjie vir jou

Bok av Marile Cloete
Nelleke se loopbaan as sangeres is daarmee heen. Maar in Noorwee maak Philip le Roux en sy kitaar nuwe drome in haar wakker. Daar is egter Braam om mee rekening te hou. En Philip se vrees om homself te verbind.