Taal van liefde

Bok av Linelle Venter
Net omdat Chaz half verplig voel om die suksesvolle wynboer, Eben Duvenhage, Hongaars te leer, beteken nie sy gaan voor sy sjarme swig nie. Hy probeer haar oortuig dat hulle vir mekaar gemaak is, maar sy skop verbete vas.