Op voorwaarde

Bok av Linelle Venter
Die plek is vol gediertes - yslike perde, luislange, en natuurlik die boer. Dis Lisa se erfplaas. Op voorwaarde, natuurlik. Maar was dit nie vir die ongeskikte boer nie, het haar stadslyf in die hondlelike trapskoene dalk tou opgegooi.