Skerpioen

Bok av Wynand Coetzer
Anahita het as 'n Boesmanmeisie by haar ouma in die Kalahari grootgeword het, haar hoerskooljare in Kaapstad by haar Moslem-pa en Boesman-ma deurgebring het en uiteindelik 'n kliniese sielkundige geword het met die hulp van haar Duitse minnaar en latere man, Siegfried. Wanneer sy as sielkundige A vermeende moordenaar, Nimrod, moet behandel, begin sy besef sy moet uiteindelik kies wie sy werklik is en gaan sy op A fassinerende reis na die outentieke self.