Aandele in liefde

Bok av Linelle Venter
Sedert Michael Richter Jeanne se argitekateljee en lewe binnegestap het, is daar chaos. Wat doen die wereldbekende argitek hier? Haar vennote het hulle aandele sommerso aan hom oorgedra, maar wat is sy eintlike motief?