Fyn porselein
Bok av Helena Hugo
Drie geslagte vroue neem bestek van hulle lewe. Hugo verken insiggewend en ontroerend jeug, nakennis, begrip en onbegrip oor generasies heen. Want 'n ander mens, selfs 'n geliefde, kan nie ten volle geken word nie.