Waterprins

Bok av Serena Steyn
Isla het dalk 'n bietjie te ver gegaan om haar identiteit te verbloem. En hier in die idilliese Mosambiek moet sy vir 'n baie spesiale man se hoe sake staan. Of steek hy dalk ook iets weg?