Skildery van liefde

Bok av Elise Keyter
'n Skildery wat vir Lara kosbaar is en eintlik aan haar behoort, word aan 'n aantreklike vreemdeling verkoop sonder haar medewete. Heel gou word die skildery en die se nuwe eienaar vir Lara ewe belangrik.