Onder sterre

Bok av Heila Theron
Aniela het nie geweet daar woon boere met soveel aantrekkingskrag in die uitgestrekte Kalahari nie. Net jammer sy en hierdie boer is al twee hardekoppe. Maar onder die Kalahari se sterrehemel gebeur wonderlike dinge.