Toko

Bok av Leon De Villiers
"e;Ons is die jong leeus. As ons more teruggaan, bly ons hare hier agter. En saam met ons hare, alles wat ons voorheen verkeerd gedoen het. Ook dit wat hier op die berg gebeur. Tot more geld hier geen wette vir ons nie. Ons kan met jou maak net wat ons wil. Verstaan jy dit? Net wat ons wil!"e;