Reenboogrant Maats 1 : Skelmstreke en kattekwaad

Bok av Maritha Snyman
Die Laerskool Reenboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt?