Reenboogrant Maats 3 : Die balletkonsert

Bok av Maritha Snyman
Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorle. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar 'n onverwagse reenbui dreig om Shani se balletdrome in die wiele te ry.