Reenboogrant Maats 10 : Shani en die sokkie

Bok av Ansonette Kruger
Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reenboogrant, het toestemming gegee dat die kinders 'n dans mag reel om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Die twee Brink-sussies het net 'n paar klein probleempies. 'n Mens kan nie alleen gaan nie - 'n ou moet jou vra