Reenboogrant Maats 5 : Die hanswors

Bok av Maritha Snyman
Almal sien al lank uit na die toer na Waterval-Boven. Die Reenboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te he, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas. Die eerste nag reeds weerklink daar twee gille uit die saal waar die dogters slaap. Maar toe hulle onder juffrou Venter se skeermesstem deurloop, vergeet almal dat Sunette eerste gegil het.