Reenboogrant Maats 4 : `n Nag van angs

Bok av Maritha Snyman
Sunette is moeg daarvoor om te wonder of Pierre van haar hou. Sy weet Johan stel in haar belang, en hy's nogal oulik. Daarom is Sunette baie opgewonde toe haar eksperiment gekies word vir die wetenskapkompetisie.