Kwart voor 'n bloedbad

Bok av De Wet Potgieter
"e;Is this the beginning of bloodshed, or the end?"e; So het Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994. Die chaos wat daardie dag in Mmabatho losgebars het, het skokgolwe deur die wereld gestuur.