Maanschijnbaai 2 : Nan & Jeannie

Bok av Chanette Paul
Menige inwoner glo dit was 'n bose dag toe die vier Calitz-slette Maanschijnbaai in 'n pienk Cadillac binnegery het. Eers begin hulle die kasarm omskep in 'n stuk kitsch, toe toor hulle al wat 'n man is en nou wil Jeannie boonop 'n restaurant daar oopmaak.