Sommer net

Bok av Elise Keyter
Orpa ontmoet Leon by die binnenshuise wereldkampioenskappe vir boogskutters en hulle raak gou vriende. Ongelukkig beskou sy vennoot en die se vriendin haar as buitestander en hulle wys dit op vreemde maniere. Sien Orpa kans vir die driemanskap?