Lam in wolfsklere

Bok av Bernette Bergenthuin
Lam in Wolfsklere is 'n romantiese komedie met 'n effense chicklit-aanslag. Dit handel oor kwessies wat die moderne jong vrou raak. Dit sluit commitment-issues, voorhuwelikse seks, bagasie en veral die professionele interaksie tussen mans en vroue as 'n veldslag in the "e;battle of the sexes"e; in. Dit spreek kwessies soos "e;he's just not that into you"e;, saamblyverhoudings en die paradoks van die jong professionele vrou se hunkering na 'n voorstedelike liefdesverhaal, kinders en 'n blink loopbaan in.