Kupido van die kruine

Bok av Serena Steyn
Sabella wil net haar navorsing oor bedreigde aasvoels voortsit. Sy baklei teen die filmspan op haar plaas, teen hulle planne en veral teen die regisseur wat al haar sekerhede kom omkeer het. En sy bewaar haar donker geheim ...