Tussenspel

Bok av Heila Theron
Francisca aanvaar die uitdaging om die aantreklikste nerd op die kampus se aandag te trek. Dalk gaan sy 'n bietjie ver, want sy wen, maar haar hart bly in die slag.