Onblusbare liefde

Bok av Elise Keyter
Magda Blom word aangestel om 'n fotojoernaal van die dorp Lelievlei saam te stel en sy is baie opgewonde oor die vooruitsig. Maar toe breek daar 'n brand uit en die blonde brandweerman insinueer sy is betrokke.