Die ander vrou

Bok av Kristel Loots
Linda is die ander vrou, die oorwinnaar in die liefdesdriehoek. Maar die krake in haar huwelik wys reeds tydens die wittebrood. Die roman vorm 'n tweeluik met Eendagmooi, waarin die versaakte vrou se verhaal vertel word.