Wonderlike ware dierestories

Bok av Wendy Maartens
Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oe na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.