Drie hoera's vir Denver

Bok av Wendy Maartens
Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip. Almal se sy ma is gelukkig om 'n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy juffrou Lea vertel wie oom Jaap regtig is ...