Die regte tyd

Bok av Cheryl Rogers
Luna is vasbeslote om mans nooit weer te vertrou nie. Robert laat haar wonder of sy nie te gou geoordeel het nie, maar hy word deur spoke uit sy verlede geteister.