Ompad in die vreemde

Bok av Alexa Steyn
Na haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy 'n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar 'n bruingebrande boer haar pad kruis.