Gelukkige einde

Bok av Frenette Van Wyk
Olinka bevind haar nie op hierdie bootreis vir 'n vakansie nie; sy is op 'n speurtog. Maar 'n besprekingsfout maak dat sy haar kajuit met 'n man moet deel, een wat sy net sal moet weerstaan.