Maya en die operaster

Bok av Malene Breytenbach
Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy se hy is nie. Hy is wereldberoemd. Maya is vasbeslote om nie een van die vroue te word wat voor hom swymel nie.