Eindelik liefde

Bok av Marile Cloete
Schalk en Anke is voels van eenderse vere: albei onafhanklik, albei beroepsgedrewe. En albei het al seergekry. In Leipzig kom allerlei verborge vrese en drome na vore. En in Noorwee moet hulle 'n besluit neem.