Zackie Mostert en die meisie-moles

Bok av Jaco Jacobs
'n Lentedans? JIG! Wie wil nou die hele aand lank na SIMPEL musiek luister en met SIMPEL meisies dans? Maar dan bak iemand 'n NARE poets op Zackie ... en die hele skool se meisies is WOEDEND vir hom!