Amper perfek

Bok av Salome Schutte
Anabel staan na jare weer voor haar groot en enigste liefde. Niks het in haar hart verander nie. Ook nie die "e;vriendin"e; wat nog altyd tussen haar en hom gestaan het nie.