Derde keer gelukkig

Bok av Frieda Van Der Westhuizen
Mienkie aanvaar die eerste die beste pos nadat haar verloofde haar ontnugter het. Haar nuwe werkgewer in Namibie is 'n droomman. Maar daar is reeds 'n vrou in sy lewe ...