Hart vir 'n vrybuiter

Bok av Hetta Kotze
Toe Adrienne le Roux haar vriendskap met die dinamiese Marco Defargo beeindig, leer sy die meedoenlose, genadelose baas ken. En hoe meer sy probeer wegkom hoe vaster draai hy haar vas in sy web ...