Hoe vinnig is 'n volstruis?

Bok av Leon De Villiers
Daar is sommer baie dinge wat mense by voels kan leer. Kom vlieg dus saam deur die wonderwereld van voels. As jy hoogtevrees het en eerder wil saamloop, maak dit ook nie saak nie.