Die beste Suid-Afrikaanse Spookstories

Bok av Wendy Maartens
Maak kennis met 'n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieende Hollander oor die oseane swerf ... Die 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee!