Uitsonderlike liefde

Bok av Cynthia Robertson
Na 'n mislukte huwelik vertrou Crystal geen man nie, veral nie die wat ryk en boonop aantreklik is nie. Maar Bienkie se hartsbegeerte is om perd te ry, en Dieter bied vir haar lesse aan.